Vimeo

Vimeo, LLC
URL Vimeo.com
Alexa-rang 140 [1]
Soort webwerf Videohuisvesting
Registrasie Opsioneel
Beskikbare tale Engels, Spaans, Duits, Frans, Japannees, Portugees, Koreaans
Gelanseer November 2004 (2004-11)
Huidige status Aktief

Vimeo is 'n video-deel webwerf waar gebruikers videos kan oplaai, deel en kyk.[2] Dit was die eerste videodeelwebblad wat hoëdefinisievideo (vanaf Oktober 2007) ondersteun het.[3]

  1. "Vimeo.com Site Info" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2020. Besoek op 3 September 2018.
  2. "Vimeo" (in Engels). IAC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2012. Besoek op 31 Januarie 2012.
  3. Lauria, Peter (16 Oktober 2007). "Video-Sharing Web Site Goes High-Def". New York Post.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search